Skemeraand ons sit op die duin Die briesie bring die see se klam Voete in die sand Dis mooi hier op die strand
Ek tel my seëninge een vir een En jy my ding, is nommer een Die heelal maak ons lewe mooi My hart is vol van jou my bruinoognooi
’n Kleine krappie kom aangestap Die duin opgeloop mense hom amper getrap Sukkel sy pad op na bo Soos ons almal maar, die lewe is so
Nou is hy hier bo En die see is daar onder Ai tog!
Hoe help ek hom sy huis kry?
Dit was ’n heerlike aand Maar wat nou?
Hoe help ek hom sy huis kry?
Die briesie bring die see se klam Voete in die sand Dis mooi hier, hier op die strand
Ek tel my seëninge een vir een
En jy my ding, is nommer een
Die heelal maak ons lewe mooi
My hart is vol van jou my bruinoognooi
En jy my ding, is nommer een Die heelal maak ons lewe mooi My hart is vol van jou my bruinoognooi
My hart is vol van jou my bruinoognooi
Maar die krappie!
Hoe help ek hom sy huis kry?
Die heelal maak ons lewe mooi
Die briesie bring die see se klam Voete in die sand Dis mooi hier op die strand
Die krappie
Hoe help ek hom sy huis kry?