Luister nou mooi Meraai, jys in die hof op aanklag van Jou kop het jou gelos Hoe pleit jy?
Jor honor die poliesteman se kop is bedonner My kop is heel besonder Julle moet leer dans, man Leer slow dans met jouself Hou jouself mooi vas, en se vir jouself “Self, trek jouself nader aan jouself”
Dan dans jy (Dans jy) Slow dans deur die lewe
Wies lief vir jou Net jy en die Here Wees lief vir die diere En die bure Vir die lig en die Arm mense se vure
Die lewe is a wals Een groot tree vorentoe Twee kleintjies soontoe
Dans die lewe se close dans met jouself (Dans met jouself) Lag saam jouself

Wals die lewe Dis hoe ek myself begewe Die close dans Van die lewe
(Ta ra ta ta tara ra) (Ta ra ta ta tara ra)
Die lewe is a wals Een groot tree vorentoe Twee kleintjies soontoe
Twee kleintjies soontoe