Kosie en Dosie het moeder probleme Sy wil he hulle moet werk kry Kannie net oppie bank lê en vry Lê en eet en swewe ’n mens moet werk en sweet En dis die lewe
“Hey! Kosie en Dosie.” Sê vir julself “Self Trek jouself nader aan jouself” Kyk bietjie dieper in En jy sal jouself daar vind
Toe roep sy vir Kosie Bring ook vir Dosie En sy lees haar briefie
Kosie ek weet jys baie lief vir Dosie Maar ’n mens moet iets anders ook eet Lewe gaan nie net oor vetkoek en wors nie
“Hey! Kosie en Dosie.” Sê vir julself “Self Trek jouself nader aan jouself” Kyk bietjie dieper in En jy sal jouself daar vind
Dosie sê vir Kosie “wat wil jy eet?” Hy sê, “jy weet mos my ding” “Gaan jy hard werk en sweet” Ja, sê hy, dis die lewe daai
Toe begin hul ’n besigheid Kosie en Dosie se Eetplek Vetkoek en Wors En ’n bier as jy sweet
(Kosie en Dosie se Eetplek)
Lê en eet en swewe ’n mens moet werk en sweet En dis die lewe Lê en eet en swewe ’n mens moet werk en sweet En dis die lewe