Sannie het gedink sy gaan weeshuis toe Haar ma het haar so aangetrek Maar toe word sy groot Haar kinnerdae verwerk
Sy’t liedjies en boekies geskryf Mens kies of jy swig Onner bly of opkyk na die lig
Tel jou seëninge so een vir een
Toe ’n skatryk Engelsman vra haar hand Ek help toe maar, die vent is so galant Sannie sê sy sal sewe sakke sout moet eet Maar Afrikanermeisies Daars goed wat hy nie weet
Ek vra wat was fout… Boet! Hy sê ek sal moet aanhou soek Daar was ’n slakkie in haar onnerbroek
Ai tog!
Hoe help ek hom sy huis kry?
Hoe help ek hom sy huis kry?
Dalk is dit droog in Engeland
Hoe help ek hom sy huis kry?
Mens kies of jy swig Onner bly of opkyk na die lig Maar Afrikanermeisies Daars goed wat hy nie weet
Hoe help ek hom sy huis kry?
Hoe help ek hom sy huis kry?
Ek vra wat was fout… Boet! Hy sê ek sal moet aanhou soek Daar was ’n slakkie in haar onnerbroek
Dalk is dit droog in Engeland
Hoe help ek hom sy huis kry?