Dit was ’n mooi dag by Modderdam Die lewe maak alweer, soos hy maak Is mooi Dinge gaan soos dit gaan

Die manne staan en visvang Ons kuier hier by modderdam Sannie se rokkie is te kort Sy gaan ’n koue vang

Gemeenskap is mooi, en baie nodig En saam met wyn, word jou wereldjie klein Maklik dan, om n koue te vang

Taliep kannie konsentreer, ek sweer Wanner Sannie buk ’n bier die cooler uithaal Drink hy vinniger en vra nog ’n een

Tel hy sy seëninge so een vir een

Gemeenskap is mooi, en baie nodig En saam met wyn, word jou wereldjie klein Maklik dan, om n koue te vang

Die son trek water Hoe later hoe kwater Taliep se nooi het genoeg gehad Sy wil hom sommer kapater

Hoe help ek hom sy huis kry?

Hoe help ek hom sy huis kry?

Dit was ’n mooi dag by Modderdam Die lewe gaan soos dit gaan

Gemeenskap is mooi, en baie nodig En saam met wyn, word jou wereldjie klein Maklik dan, om n koue te vang

Hoe help ek hom sy huis kry!

Ons kuier hier by modderdam Sannie se rokkie is te kort Sy gaan ’n koue vang

Hoe help ek hom sy huis kry?

Ons kuier hier by modderdam Sannie se rokkie is te kort

Hoe help ek hom sy huis kry?

Dit was ’n mooi dag by Modderdam Die lewe gaan soos dit gaan

Ons kuier hier by modderdam

Ons kuier hier by modderdam

Hoe help ek hom sy huis kry? Hoe help ek hom sy huis kry?