Sy bly in ‘n blikhuisie, onner innie Kaap My mooie Yolandi

Sy buk so mooi, my liefste nooi Sy soen verwoed, sy proe so soet My hemel koekie, my hart besoek My mooie Yolandi

Sy bly in ‘n blikhuisie (Bly in ‘n blik huisie) onner innie Kaap (Kaap, Kaap) My mooie Yolandi Ek ruik haar lê in my drome Hart se strome, ek wil haar hê

Sy buk so mooi, my liefste nooi Sy soen verwoed, sy proe so soet My hemel koekie, my hart besoek My mooie Yolandi

Sy bly in ‘n blikhuisie (Bly in ‘n blikhuisie) onner innie Kaap (Onner innie Kaap) My mooie Yolandi Ek kuier by haar, so lief vir haar Ogies soos heuning

Sy buk so mooi, my liefste nooi Sy soen verwoed, sy proe so soet My hemel koekie, my hart besoek My mooie Yolandi

Aai my ma se kinners, ons bly in ‘n blikhuisie Ons is arm maar ons het ‘n kooi Kinners is so mooi, ek en my mooie Yolandi My mooiste ding, my hart so vol My hele wese sing

Jy buk so mooi, my liefste nooi Jy soen verwoed, jy proe so soet (Jy proe so soet) My hemel koekie, my hemel koekie My liefste Yolandi