As jy nie jou eie denke besit, Sal iemand anders dit vir jou doen Soos extras in ’n movie Maak soos hul jou stuur
Baie mense is nie extras, maar akteurs Speel die rol soos kultuur, dit vir hul skryf Hulle is die sterre, van die groepdink movie Die helde van andere, se silverdoek
Sê vir jouself, “Self. Trek jouself, nader aan jouself” Kyk bietjie dieper wies daar Jy sal jou eie mens vind Dan skop hul jou uit Hulle se movie
As jy jou eie denke besit En jou eie mens wees Maak dit die movie mense vies Want jy vat jouself spesiaal Heel oorspronklik
Sê vir jouself, “Self. Trek jouself, nader aan jouself” Kyk bietjie dieper wies daar Jy sal jou eie mens vind Dan skop hul jou uit Hulle se movie
Om jou eie mens te wees Is die doel van jou lewe Om van jou akteur te maak Is die doel van hulle movie
Sê vir jouself, “Self. Trek jouself, nader aan jouself” Kyk bietjie dieper wies daar Jy sal jou eie mens vind Om jou eie pad te loop Dan skop hul jou uit hul movie
As jy nie jou eie denke besit sal iemand anders dit vir jou doen Soos extras in ’n movie Maak nes hul jou stuur
Sê vir jouself, “Self. Trek jouself, nader aan jouself” Kyk bietjie dieper wies daar Jy sal jou eie mens vind Om jou eie pad te loop Jou eie prioriteite kies
En leef wat belangrik is En leef dit, wat belangrik is