’n Tannie het vir my geskryf Vra ek by hul ouetehuis sing

Ek was wraggies nie lus nie Maar sy’t gesê daars koeksisters en vetkoek en mince

Was nog besig om op te stel Toe konfronteer die ouderling my Hy vra, hard so almal kan hoor “Chuck. Is daar enige cliche wat jy nog nie gesing het nie. Jy’s rerig nie oorspronklik nie.”

Ek’t amper hardop gelag Vra toe maar “Wat sou u ewe verkies ek eerder sing?”

Hy kyk my skeef aan. Hy’t ook nie ’n idee nie Hy stotter en sê, “Iets moois, vir die tannies. Wat van donsdosies. Soos wat hulle brei om tissues in te sit? Donsdosies met blommetjies op.”

Almal kyk hom aan. Die man het iets verkeerd verstaan

Voor ek kan keer. Stem die hele klomp stout oumense saam “Ja Chuck. Sing van donsdosies, asseblief.”

Ek skuifel rond

Wat van gaansdons, vra ek. Kan ons liewer ’n liedjie maak oor gaansdons kussingtjies?

Tannie sê daar van agter. “Chuck, ignoreer hulle. Hul wil net draaksteek.”

Ai. Toe se ek nee, nou word die partie te rof vir my Kan ek asseblief ’n vetkoek kry

Hul pastoor kom verby en sê Ek’s bly ons taal is so ryk En hy gee my ’n kyk, met glimlag in sy blyk

Ja. Ons taal is ryk. En dis hoekom ons moet sing

’n Taal so ryk aan sêgoed Moet goed gesê word Ons is op ’n missie om elke cliché te sing

Maar gansdons kussingtjies, is ook ’n ding

Toe die pastoor so wegstap fluister so agter sy hand… En hou op met daai vlinderpad. Jou vlinder vlieg reguit die vuur in… Die ewige vuur, is nie ’n plesier

En net daar maak pastoor ’n rympie om te sing, oor die produk wat hy verkoop. “Die ewige vuur is nie ’n plesier.”

Die ewige vuur is nie ’n plesier