Katriena en haar Tim Gaan hul sterre sien Kannie net so sweef Aan Wiek en Tim, haarself begeef
Sê vir jouself, “Self!” “Trek jouself, nader aan jouself” Daai een wat so sweef Is nie jy, kyk diep binne in
Die vryery met Wiek en Tim Gaan jou siel verniel Mens moet werk, jou brood verdien Soos ons almal maar
Daar’s ’n brol in die drinkwater Dis die politiek se flater Kinnerdae was swaar Om te lieg is waar
Dis nooit ek nie Vir ewig, sy en Wiek Tim
Sê vir jouself, “Self!” Trek jouself, nader aan jouself Daai een wat so sweef Is nie jy, kyk diep binne in
Is nie lekker om te werk As swaargeid kom Vra en kry is hoe sy ry By die huis bly En vir Wiek Tim vry
Daar’s ’n brol in die drinkwater Dis die politiek se flater Kinnerdae was swaar Om te lieg is waar
Dis nooit ek nie Vir ewig, sy, Wiek en Tim
Sê vir jouself, “Self!” “Trek jouself, nader aan jouself” Daai een wat so sweef Is nie jy, kyk diep binne in
Maar daar’s hoop As honger aan die deur klop En eensaamheid jou hart skop Kry mens krag om te werk vir die dag Laat Wiek en Tim by die huis, vir jou wag
Sê vir jouself, “Self!” “Trek jouself, nader aan jouself” Daai een wat so sweef Is nie jy, kyk diep binne in
Daar’s ’n brol in die drinkwater Dis die politiek se flater Kinnerdae was swaar Om te lieg is waar
Dis nooit ek nie Vir ewig, sy en Wiek Tim
Katriena en haar Tim Gaan hul sterre sien Kannie net so sweef Mens moet werk, jou brood verdien Soos ons almal maar
Daar is hoop as jy Wiek en Tim Onner hul alie skop En vind jouself, hier in jouself
Sê vir jouself, “Self!” “Trek jouself, nader aan jouself” Daai een wat so sweef Is nie jy, kyk diep binne in
Daar is hoop as jy Wiek en Tim onner hul alie skop En vind jouself, hier in jouself En vind jouself, hier in jouself